Ons Leierskap

Ontmoet ons leierskap

Sê hallo vir die leierskapspan in Heilige Waters. Het u vrae vir die leieskapspan by Heilige Waters? Kontak ons ​​deur hier te klik.

Arie Odendaal – Presiderende Pastoor

Ek het in September 2019 die leierskap van AGS Heilige Waters oorgeneem. Ek het ‘n passie om mense gered te sien en hulle te help om hulle volle potensiaal in Christus te bereik. Ek glo dat ons kerk moet wees elke dag en oral waar ons kom. Vir meer as 15 jaar het ek die voorreg om my lewensreis te deel met my vrou Zelda.

“God sal jou ontmoet waar jy is sodat Hy jou kan neem waar Hy wil hê jy moet gaan .”  –Tony Evans

Deidre Erasmus – Direkteur Kinder Bediening

Deidre Erasmus…

Met God aan jou kant sal geen ding onmoontlik wees nie.

Quinton Smith – Musiek Direkteur

Quinton Smith…

“Life is not just the passing of time. Life is the collection of experiences and their intensity.” – Jim Rohn

Zelda Odendaal – Administrateur

Saam met my man, Pastoor Arie Odendaal, het ek die voorreg om vanaf September 2019 te dien in AGS Heilige Waters. Die administrasie van die gemeente en die kerk kantoor is my verantwoordelikheid. Ek is waarskynlik die eerste stem wat jy sal hoor as jy die kerk skakel. Daarmee saam is ek ook in beheer van ons vroue bediening in die gemeente.

“As ek aan die einde van my lewe voor God staan, sou ek hoop dat ek nie meer ‘n bietjie talent oor het nie en kon sê: ‘Ek het alles gebruik wat u my gegee het’. ”  –Erma Bombeck