Archives: Sermons

Al sou die vyeboom nie bot nie

Kan God goed wees as die lewe nie is nie? As die lewe ons hard tref, stort dit ons in ‘n see van vrae wat ons gehoop het ons nooit hoef te vra nie. Maar as jy gebroke en verlate voel, en sukkel om antwoorde te vind, is daar ‘n baken in die storm. ‘n […]

Read More

Wag op die Here

Kan God goed wees as die lewe nie is nie? As die lewe ons hard tref, stort dit ons in ‘n see van vrae wat ons gehoop het ons nooit hoef te vra nie. Maar as jy gebroke en verlate voel, en sukkel om antwoorde te vind, is daar ‘n baken in die storm. ‘N […]

Read More

Waar is U here

Kan God goed wees as die lewe nie is nie? As die lewe ons hard tref, stort dit ons in ‘n see van vrae wat ons gehoop het ons nooit hoef te vra nie. Maar as jy gebroke en verlate voel, en sukkel om antwoorde te vind, is daar ‘n baken in die storm. ‘N […]

Read More

Breek my hart

Gebed is nie veronderstel om vervelig en veilig te wees nie. Dit is tyd om te leer hoe om waarlik gevaarlik te bid. Hierdie is deel drie van ‘n deel reeks oor gevaarlike gebed. Die mees gevaarlike gebed wat jy kan bid. Hierdie gebed verander nie net jou nie, dit kan die hele wereld verander. […]

Read More

Praat met my

Gebed is nie veronderstel om vervelig en veilig te wees nie. Dit is tyd om te leer hoe om waarlik gevaarlik te bid. Hierdie is deel twee van ‘n deel reeks oor gevaarlike gebed. Luister na die volle boodskap aanlyn: Your browser does not support the audio element. Laai die boodskap af in MP3 formaat:Laai […]

Read More

Maak My Vrymoedig

Gebed is nie veronderstel om vervelig en veilig te wees nie. Dit is tyd om te leer hoe om waarlik gevaarlik te bid. Hierdie is deel een van ‘n reeks oor gevaarlike gebed. Luister na die volle boodskap aanlyn: Your browser does not support the audio element. Laai die boodskap af in MP3 formaat:Laai Af

Read More
Hoop

Hoop – Die Coronavirus en God se beskerming.

Die vraag op die harte van elke kerkleier en elke kind van God, is of die Christen dieselfde paniek moet hê as nie-Christene? Het ons ‘n hoop, ‘n beskermer, ‘n trooster wat hulle nie het nie?

Die antwoord hierop is ‘n onmiskenbare Ja!

Read More
Werp jou sorge op die Here

Werp jou sorge op die Here

As u nou moet terug dink aan u eie kinderdae, wat is die prentjie wat u sien? As ek terug dink, dan dink ek aan die tye wat ons as kinders in die straat gespeel het voor die huis, nogal totdat dit donker raak. As dit so sterk skemer raak dan sien mens al die […]

Read More