Breek my hart

Gebed is nie veronderstel om vervelig en veilig te wees nie. Dit is tyd om te leer hoe om waarlik gevaarlik te bid. Hierdie is deel drie van ‘n deel reeks oor gevaarlike gebed.

Die mees gevaarlike gebed wat jy kan bid. Hierdie gebed verander nie net jou nie, dit kan die hele wereld verander.

Luister na die volle boodskap aanlyn:
Laai die boodskap af in MP3 formaat:
Laai Af