
Die vraag op die harte van elke kerkleier en elke kind van God, is of die Christen dieselfde paniek moet hê as nie-Christene? Het ons ‘n hoop, ‘n beskermer, ‘n trooster wat hulle nie het nie?
Die antwoord hierop is ‘n onmiskenbare Ja!
Die Bybel het baie te sê oor plae, en ons kan uit die woord van God raad put oor hoe ons op die huidige situasie moet reageer.