Praat met my

Gebed is nie veronderstel om vervelig en veilig te wees nie. Dit is tyd om te leer hoe om waarlik gevaarlik te bid. Hierdie is deel twee van ‘n deel reeks oor gevaarlike gebed.

Luister na die volle boodskap aanlyn:
Laai die boodskap af in MP3 formaat:
Laai Af