Werp jou sorge op die Here

Werp jou sorge op die Here

As u nou moet terug dink aan u eie kinderdae, wat is die prentjie wat u sien?

As ek terug dink, dan dink ek aan die tye wat ons as kinders in die straat gespeel het voor die huis, nogal totdat dit donker raak. As dit so sterk skemer raak dan sien mens al die ma’s wat uitkom om die kinders te roep vir ete.

Dit was wonderlik, sorgvry, gemaklikke dae.

Luister na die volle boodskap aanlyn:
Laai die boodskap af in MP3 formaat:
Laai Af