Diens Tye

  • Vrydag 7 April @ 09:00
  • Sondag 9 April @ 09:00

Reis Saam Met Jesus Na Golgota

Ons herdenk die heiligste oomblikke in die geskiedenis van die wêreld: die lyding, sterwe en opstanding van Jesus Christus, die Redder van die mensdom.


Die kruisweg is 'n roete wat deur miljoene Christene oor die afgelope 2000 jaar gestap is. Jy kan by elkeen van die stasies stop en 'n oomblik van Jesus se reis na die kruis ervaar.

Kom ervaar Paasfees op 'n nuwe en persoonlike manier.

Lees Meer...

Waar is Ons?

264 Retief Laan
Lyttelton Manor
012 644 2069

Vind jou mense

Ontdek jou doel

Beplan jou besoek

  • Probeer jy jou doel vind?
  • Op soek na iets anders?
  • Benodig jy 'n nuwe kerk familie?
Beplan Jou Besoek

Ons doen dinge 'n bietjie anders...

  • Geen ongemaklike eerste besoek nie
  • Geen verwarrende kerktaal nie
  • Geen veroordelende kerkmense nie

AGS Heilige Waters is anders.


Sal jy hierdie Paasfees saam met ons kom kuier?